Dis vir Atterbury ‘n groot plesier om Afrikaanse kunstenaars te help met ‘n platform om uitdrukking te gee aan hule talent. Van skolevlak tot openbare vermaak, kompetisies tot konserte, as dit Afrikaans is, is Atterbury daar!
Musieknuus
’n Wêreldklas ervaring skep ’n genotvolle gevoel van genoegdoening
Versnit 2024 se bewonderenswaardige konsert van uitnemendheid en ’n sonderlinge samesyn van vriende Wanneer die [...]
Klavierkompetisie-koors loop hoog!
Atterbury Nasionale Klavierkompetisie word vanjaar vir die 12de keer gehou, en die opwinding loop hoog by Atterbury Teater, waar [...]
Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat
16 Maart 2020, 20:00 - 21:30 17 Maart 2020, 20:00 - 21:30 R120 Kom geniet ’n aand van skouspelagtige musiek, [...]
Dark Side of the Moon – A tribute to Pink Floyd
11 Maart 2020, 20:00 - 22:00 R180 – R220 Na die sukses van die Crazy Diamond produksie en vele versoeke [...]
Crooners – Jannie Moolman en Kevin Leo -OPTOG!
8 Maart 2020, 16:00 - 17:30 R170 – R190 Kevin Leo en Jannie Moolman deel met hulle gehoor die ongelooflike [...]
Johann Scheppel “Classics & Rock”
6 Maart 2020, 20:00 - 21:30 R150 Johann Scheppel gaan slegs een ’n eklusiewe produksie aanbied met classics van André [...]