21 Junie, 20:00 – 21:30
22 Junie, 20:00 – 21:30

R175

Elke mens se lewe is epiese een, as jy op die regte manier daarna kyk. Vir Nellie, oud en lank al alleen, kom berusting in die vorm van herinneringe: haar man, haar kind, en die onvermydelike rivier van tyd, wat net in een rigting vloei … Na die ongelooflike sukses van Die naaimasjien en Oskar en die pienk tannie keer Sandra Prinsloo terug in ’n nuwe woordryke solovertoning, Moedertaal, ’n beeldskone verhaal van deernis en liefde uit die pen van die veelbekroonde Fiesta-wenner Nico Scheepers

21 JunieAtterburyteater
22 JunieAtterburyteater