29 Mei 2018, 20:00 – 21:30

R160 – R180

Mathys sing van sy nuwe liedjies. Mathys sing van sy gunstelinge.

Die wiel bly draai en ons word gemeet aan hoe jy veranderinge omhels met jou drome, jou aksies en met die liefde.

Draai wiel draai is nie ’n letterlike vertolking en terugkyk op die lewe nie.  Dit gaan oor kleintyd sprokies en stories. En as jy dink “Waantoe nou” besef jy soveel van wie en wat ons is gaan steeds oor daai eenvoud. Bly net droom!

Mathys Roets saam met Matthys Maree op Klavier

29 Mei 2018, 20:00 – 21:30 Atterburyteater