24 Februarie 2018, 15:00 – 16:00

R140 – R160

’n Spul vriende herenig vir ’n jagnaweek. Met geraamtes in die kas en wraak op die brein stap vyf manne die boendoes binne… slegs vier keer terug.

Nou word die koring van die kaf geskei… die manne van die muise… die jagters van die prooi. “Ja manne, alles is snaaks tot iemand seerkry… dan is dit nie meer snaaks nie… dan is dit skreeusnaaks.”

Verlede jaar het julle gelag saam met die Ooms, vanjaar kan julle naels byt saam met die Manne. Beter waarde vir jou geld as ’n tros piesangs… gewaarborg!

24 Februarie 2018, 15:00 – 16:00 Atterburyteater