1 Mei 2018, 17:00 – 19:00

R120 – R180

Mampai Ndlovu @The Levitical Alter bied die geleentheid vir mense om gelei te word na die teenwoordigheid van God deur lofprysing en aanbidding. Eerbied word betoon deur te kniel, te dans, hande te klap en hande op te lig. Hierdie is n bediening wat mense begelei na n ontmoeting met God wat lewensveranderend sal wees.

 

1 Mei 2018, 17:00 – 19:00 Atterburyteater