21 Mei 2018, 20:00 – 21:30

R200

Almal ken Kurt se dans musiek, en meeste mense het al die dansvloer aangedurf met liedjies soos Kaptein of Dans op die Tafels, of hoe? Hierdie vertoning bring vir jou die ander kant van Kurt, die kant wat mense nooit sien of hoor nie, die minnesanger kant. Al die liedjies wat uit sy pen gekom het deur die jare is op een of ander manier deur vanaand se uitgekose ballades geinspireer, en hy gaan hulle spesiaal vertolk met die hulp van twee van die land se mees ervare en gerespekteerde musikante, Matthys Maree en Nathan Smith. So vanaand is dit net klavier, kitaar en Kurt se stem soos nooit tevore gehoor nie, geniet die reis!

21 Mei 2018, 20:00 – 21:30 Atterburyteater