7 Mei, 14:00 – 15:30

R140

Lucas se kunsskatkis – bied ’n opwindende palet van verhale, ideale, wysheid en drome.  Soos sy tekste is die musiek ook ryk geskakeer en bied vryheid om met stem en snaar te eksperimenteer en die musikale gegewe sinvol te vernuwe. Jannie en Thean werk met agting binne die vrye raamwerk van dié legende se nalatenskap en bied met hul eiesoortige musikaliteit vernuftige vertolkings.

Atterburyteater