7 Mei, 10:00 – 11:00

R250

Lochner de Kock en Jannie du Toit

Lochner de Kock en Jannie du Toit span kragte saam met ’n luister-en-proe-allegaartjie van formaat.  Die gehoor word vermaak met kosdemonstrasies, anekdotes, wenke, staaltjies en musiek uit die twee kunstenaars se reise deur hulle kos- en musiekervarings. Cordon Broers bied baie meer as net ’n kosvertoning.  Kom geniet ‘n 3-gang ontbyt met vonkelwyn saam met Lochner en Jannie, met woord en musiek.  Alles in watertand-Afrikaans!

Atterburyteater