25 November, 20:00 – 21:45 

R160

Kom en geniet die krag van Suid Afrika se musiek. Die aand kom verskillende agtergronde bymekaar om te speel soos nog nooit tevore nie. Pops Mohamed, Coenie de Villiers, Somerfaan, Dudu Majola, Ashish Joshi, Poorvhi Bhana, Luna Paige en die klop van dromme van Sankobo Afrique kom saam om die beste musiek te maak.

Atterburyteater