Magies. Betowerend. So reageer musiek-kenners en taalkundiges op die poëtiese Afrikaanse herskeppings van Dylan meesterstukke soos Tamboerynman, Verlore In Die Wind, Dat Jy My Liefde Voel. Selfs geharde Dylan aanhangers sal hierdie huldeblyk, gekombineer met Koos se gedigte en vertellings, as hoogtepunt beleef. Wees gereed om meegesleur te word!

Bespreek by Computicket of skakel 012 471 1700.