26 November, 20:00 – 22:00 

R160 – R180

Bel Canto Ensemble en Mimi Coertse kom saam vir ’n immergewilde Kerskonsert. Die program is saamgestel om aan die smaak van die hele gesin.  Gaste kan verwag om betower te word met ’n verskydenheid van alombekende en geliefde kersliedere soos “The Holy City”, “Oh Holy Night” en “Somerkersfees”.  Die gaskunstenaars is vanjaar die baie bekwame “Cantare Kinderkoor” wat die gehoor se harte gaan steel met hul pragtige soet klank. Hierdie is beslis ’n geleentheid vir die hele gesin wat nie misgeloop mag word nie.

Atterburyteater