5 Mei 2018, 20:00 – 21:00

R160 – R180

KARLIEN VAN JAARSVELD, multi platinum kunstenaar tree op met ’n 3 stuk orkes. Sy neem jou op ’n reis van haar lewe met liedjies uit haar eie pen, maar ook liedjies van ander kunstenaars wie se musiek ook deel van haar lewe vorm en vir sy baie respek het. Haar vertoning raak werklik mense se harte aan. Die vertoning bied iets vir almal aan. Oud en jonk!

5 Mei 2018, 20:00 – 21:00 Atterburyteater