8 Oktober, 20:00 – 21:15 

9 Oktober, 18:00 – 19:15 

R180 – R220

Almal weet wie is Karen Zoid. Sy’t geen voorstelling nodig nie. Moenie haar eksklusiewe vertoning by Atterbury Teater misloop nie – dit beloof om soos altyd onvergeetlik te wees!

8 Oktober – Atterburyteater

9 Oktober – Atterburyteater