8 Julie, 11:00 – 11:50 

R90

Arme Wolf! Waar hy ook al kom, probeer die Skelm Jakkals hom ’n streep trek. Die hare waai behoorlik – en saam beleef die twee van hulle allerhande skreeusnaakse avonture.

Afrikaanse kinders is al geslagte lank versot op Jakkals en Wolf se manewales en daarom het ons besluit om hierdie storie op die verhoog te laat lewe kry! .

Atterburyteater