13 Februarie, 20:00 – 21:30
1
4 Februarie, 20:00 – 21:30

R150 – R170

Om 15 jaar in die musiekwêreld te oorleef is ’n hoogtepunt op sy eie en hy vier dit met ’n splinternuwe produksie en ’n nuwe album getiteld ‘Vyftien’. Dit sluit in 15 Splinternuwe liedjies. Dit sluit in ‘Vriendskap se water’, ‘Boervrou’, ‘Afrikaans my taal’, ‘Drakensberge liefde’, ‘Bo Blink’, ‘Kleinmond gedig’, ‘Soen die reën’, ‘Niemand neem hul kwalik’ en nog meer.

13 Februarie – Atterburyteater
14 Februarie – Atterburyteater