Nasionaal herken as talentvolle sanger/liedjieskrywer en passievolle pianis, Ilze Mazzone, is haar lewelank ‘n liefhebber van die verhoog, klavier en mooi musiek. Daarom het sy besluit dat dit tyd is vir ‘n emosionele en persoonlike huldeblyk aan al die manlike komponiste, liedjieskrywers en kunstenaars wat haar musikale ontwikkeling positief beïnvloed het. Verdiep jouself in die musiek van David Foster, Lionel Ritchie, Queen, Barry Manilow, Andrea Bocelli, Il Volo, Josh Groban en vele meer.

Sluit by Ilse aan op ‘n musiekreis wat haar eie kunstige pad en musikale herlewing intiem verweef met die musiek van hierdie kunstenaars. Hierdie unieke musiek pelgrimstog sal jou ontroer en jou eie passie vir die klavier, haar unieke stem en haar keuse van repertoire herleef.

November 8 @ 16:0017:20

R180

Atterbury teater