23 Julie, 19:00 – 21:15 

R60

Classical Movements is trots om die Agtste jaarlikse Ihlombe! Suid-Afrikaanse Koorfees aan te kondig, wat twee kore van die VSA en een koor van Kananda sal vertoon. Hulle sal by 8 Suid-Afrikaanse kore aansluit in werkswinkels en kulturele uitruilings met bekende kore in Gauteng en die Wes-Kaap. Die fees sluit 4 vertonings in wat in Pretoria, Soweto, Kaapstad en Bonteheuwel sal plaasvind in samewerking met elite Suid-Afrikaanse ensembles. Van die openingsaand tot die finale konsert, is die Ihlombe! Fees ’n unieke mag met kore en musiek van regoor die wêreld!

Ihlombe! is die grootste Internasionale koorbyeenkoms in Suid-Afrika. Die beginsel agter die fees is om Suid-Afrikaanse gehore die geleentheid te gee om die mees diverse en opwindendste Suid-Afrikaanse en internasionale koorgroepe te hoor.

Program:

CENESTRA Male Choir; Elijah Themba Madlopha– East Rand

Harmonia Girls’ Choir; Dalene Skinner – Alberton

Loreto Convent School Choir; Suzette Truter – Pretoria

Medicine Hat College Girls’ Choir; Bradley van Middelkoop – Medicine Hat, Canada

S.T.A.R.S (Singers Taking Action Reaching Souls) – USA

Tswelopele Chorus; Sibusiso Sithole – Tshwane

Vision Detroit School of Arts Male Ensemble; Ms. Cheryl Valentine – USA

23 Julie – Atterburyteater