16 September, 20:00 – 22:00

R120 – R160

Die veelbekroonde kunstenaar, Helena Hettema vier die Lewe asook 22 jaar sedert haar eerste album verskyn het met die vrystelling van haar nuwe album: Helena Hettema – 21 Jaar Plus. Die album bevat splinternuwe komposisies soos “ Silly cyber tango dans”, “Strength for a day” en “1000 winds that blow” waarvan die laaste twee vir haar oorlede pa, Jan Hettema geskryf is. Die drie susters groep, “Con Grazia”, die pianis Marelize Koch, kitaarspelers/sangers Lindsey Liebenberg en Gerald Brookshaw sal glans aan die produksie verleen. Dan is daar ook ’n asemrowende duet saam met César de Almeida van die Neil Diamond treffer “September Morn”.

 

16 September, 20:00 – 22:00 Atterburyteater