3 Augustus 2018, 19:00 – 21:30

R150

Die vrystelling van die debut album in 2017 het die geleentheid geskep om om hierdie ervaring op ’n Nasionale Toer aan te bied. Tshwane is gekies om deur talentvolle Pastoor Makhudu met Heart of Worship bedien te word deur  liedere en danse, ’n dinamiese ervaring! ’n Kragtige vertoning van suiwer lof en aanbidding .Hulle sê : “The Revealed Worship Project is set to really put your heart ablaze and leave you with hope of the New Dawning beckoning the horizons. We are the Chosen Generation and Royal Priesthood appointed called and chosen for such a time as this, and we have a sound of awakening coming from the Hearts of Worshippers fulfilling the mandate God gave us!!”

3 Augustus 2018, 19:00 – 21:30 Atterburyteater

By |2018-07-24T10:08:50+00:0024 Julie, 2018|Musiek, Teater|0 Comments
%d bloggers like this: