19 September, 19:00 – 20:30

R120 – R150

Hanna Boss, ’n nuwe stem in die Afrikaanse musiekwêreld, se debuut album, “Daar”, word na baie afwagting vrygestel tydens ‘n lewendige vertoning op 19 September by die Atterbury Teater.

Hanna Boss is bekend vir haar eerste enkelsnit Daar wat ‘n weghol sukses was en op radio stasies en TV kanale landswyd gespeel het. Radio omroepers het haar geloof vir haar unieke skryfstyl en wou net meer van haar hoor. Met gaste soos Burgerd Botha beloof hierdie vertoning om propvol opwinding, verrassings en pleinweg goeie musiek te wees, ‘n geleentheid wat enige musiek liefhebber nie kan misloop nie.

Atterburyteater