27 Januarie 2018, 20:00 – 22:30

R160 – R200

Nathan Smith speel net die beste van Eric Clapton; Jimi Hendrix; John Mayer en Gary Moore. Kom en geniet die aand met ons, waar ons saam lekker sing.

27 Januarie 2018, 20:00 – 22:30 Atterburyteater