10 Augustus 2018, 20:00 – 21:30

R160 – R200

Kom geniet op 10 Augustus die tweede episode van die huldeblyk  aan die groot singende kitaar legends, wat o.a. insluit kunstenaars soos Santana, Gary Moore, Stevie Ray Vaughn, Eric Clapton  en vele meer. Hierdie ikoniese treffers word vertolk  deur Nathan Smith se uitstekende  5-stuk orkes.

10 Augustus 2018, 20:00 – 21:30 Atterburyteater