3 June, 20:0021:30 

R180

Gert Struwig ( Cobus Venter ) is ‘n rêrige êrige Grotman. Hy is beslis nie ’n metroman nie. Naas die Bybel, is rugby sy grootste aanwyser. Hy beplan sy braais, sy gesin, sy seks, sy kerk toe gaan, sy gesin se aktiwiteite rondom rugby. Sy lewe draai om rugby. Sy helde is rugbyspelers. Sy bestaan is rugby. ’n Eg tipiese Suid-Afrikaanse man! Skaterlag tye saam met die Grotheld en ’n komiese kykie na Suid-Afrikaanse rugby. Maar dan gebeur die lewe en Gert se bestaan word dramaties verander met sy eie vraag: “Is ek ‘n Grotheld?”

Atterburyteater