30 April, 17:00 – 20:00

R120

’n Groep jong, en ook sommige nie so jong manne gaan ’n vertoning lewer met groot treffers wat  gewild geword het deur die vertolking van kunstenaars soos Hezekiah Walker, The Williams Brothers, The Wians, James Ingram, Bebe Winans en vele ander. Die vertoning beeld uit die invloed wat Gospel musiek op Jazz gehad het. Kom beleef die krag van Gospel musiek.

Atterburyteater