29 Augustus, 20:00 – 22:30
30 Augustus, 20:00 – 22:30
31 Augustus, 20:00 – 22:30
1 September, 10:00 – 11:30
1 September, 20:00 – 22:30
2 September, 15:00 – 17:30
2 September, 20:00 – 22:30
3 September, 15:00 – 17:30

R140 – R160

God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons ´n kind aandoen nie. Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind Benjamin met liefde en trots grootgemaak, tot die dag nege jaar later dat die sensusmanne hom kom haal het. “Hulle het hom net kom vat … sommer net so!” het Fiela Komoetie gesê. Aan die ander kant van die berg, in die Bos, woon die houtkapper Elias van Rooyen en sy vrou Barta, wie se driejarige Lukas weggeraak het. Is Benjamin en Lukas dieselfde kind? Jare later is dit Benjamin/Lukas self wat worstel met die vraag: wie is ek? Hy móét weet, anders kan die vrou wat hy liefgekry het nooit syne wees nie. Die antwoord is daar, weet hy: iewers in homself, diep verskuil in die verlede, bly dit hom ontwyk. Dalene Matthee se baie bekende Fiela se Kind is deur Suzanne van Wijk vir die verhoog verwerk en Frans Swart hanteer die regie.

 

29 Augustus, 20:00 – 22:30 Atterburyteater
30 Augustus, 20:00 – 22:30
Atterburyteater
31 Augustus, 20:00 – 22:30
Atterburyteater
1 September, 10:00 – 11:30
Atterburyteater
1 September, 20:00 – 22:30
Atterburyteater
2 September, 15:00 – 17:30
Atterburyteater
2 September, 20:00 – 22:30
Atterburyteater
3 September, 15:00 – 17:30
Atterburyteater