Gro Atterbury Studente, Stellenbosch, 101 Dorpstraat, Atterbury Kantoor

 

 

Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Gro Atterbury Studente, Stellenbosch, 101 Dorpstraat, Atterbury Kantoor

27 Junie 2017 @ 08:00 - 17:00

Beste Student

Ek hoop dit gaan baie goed met jou.

Volgens my het jy nog nie GEGRO nie.
Dit is deel van jou kontrak en ook jou verantwoordelikheid om met my ‘n afspraak te maak.
Atterbury Trust is trots op elke student, en wil jou graag bemagtig met lewensvaardighede om die lewe te kan aanpak met geloof, hoop en liefde.

Whatsapp my asb en bevestig ‘n tyd.

Besondehede

Datum:
27 Junie 2017
Tyd:
08:00 - 17:00

Organiseerder

Leonie du Preez
E-pos:
leonie@grolife.co.za

Plekke

Atterbury Stellenbosch
101 Dorp st
Stellenbosch, South Africa
+ Google Kaart