17 Mei, 20:00 – 21:30

R150

Eugene Khoza hervestig komedie in Pretoria en keer terug na die Atterbury Teater! Hierdie keer bring Eugene ’n onverwagse en snaakse draai met sy populêre vertoning OCD. Ook as deel van sy hervestigingseskapades stel Eugene ’n nuwe openingskunstenaar bekend – die wonderlike snaakse komediant Gilli Apter.

Atterburyteater