11 Maart, 18:00 – 21:00
12 Maart, 15:00 – 18:00

R160 – R180

“Daar is seker nie ’n beter manier om helde te bring aan ’n man wast sy hele lwew aan dans geryg het, as an te dans nie. Na die sukses van ESPAÑA 2016, is die Montoya Spanish Dance Theatre terug op 11 en 12 Maart. Helena en Maria Montoya asook gaskunstenaars Che Adams en Rosa Jiminez beid aan; ’n fees om Spaanse Dans ter eerse vir Josè Montoya. Josè Montoya het in Januarie sy 80ste verjaarsdag gevier, na ’n leeftyd van andering van rele studente en wonderlik vermaal vir die publiek. Sy aech word nou voorgesit deur Helena en sy jongste dogter Maria. In 2015 is Josè deur die Koning van Spanje, Felipe VI bekroon met die ‘Order of Civil Merit with the rank of Commander’ vir sy bydra tot die kultuur van Spaanse Dans. ESPAÑA 2017 beid moderne asook die tradisionele style met vinige ritnes en betowerkende musiek. Kom bring saam hulde aan die legend Josè Montoya.”

11 Maart, Atterburyteater

12 Maart, Atterburyteater