3 September, 15:00 – 17:30 

3 September, 19:00 – 21:30 

4 September, 15:00 – 17:30 

R150 – R180

Helena en Maria Lorca Montoya sal saam met hul leerlinge, professionele dansers en gaskunstenaars Rosa Jiminez (Rosa Jiminez Spanish Dance Theatre) en Che Adams (Tierra Flamenca) ’n energieke Spaanse Dans samewerking aanbied. Hierdie vertoning beloof om ’n fees van moderne en tradisionele Spaanse Dans te wees met vurige ritmes en betowerende musiek… ’n Fees vir die sintuie en ’n ware genot vir die siel!

3 September, 15:00 – 17:30  – Atterburyteater

3 September, 19:00 – 21:30 – Atterburyteater

4 September, 15:00 – 17:30 – Atterburyteater