Die MD van Eskort het Versnit bygewoon en hulp aan die Trust aangebied. Die hulp was in die vorm van ‘n hele trok vol polonie (500 kg!!) wat hulle by Beyers Bytjies en Laerskool Westerlig in Danville afgelaai het!

Nog ‘n 750kg polonies skenking vir Beyers Bytjies en Laerskool Westerlig in Danville ontvang. Baie dankie aan Eskort! Die kindertjies en personeel was baie bly, elkeen is met twee polonies onder die arm huis toe en die yskaste is weer vol aan die begin van die nuwe kwartaal.

Daar is sedertdien weer by meer geleethede polonies afgelaai.

 

Danville Polonie 075

IMG_0512 (3)

IMG_0520 (2)