Erfe-Niche

met Akustika, Joshua Na Die Reën en Leon Gropp

Erfe-Niche met Akustika, Joshua Na Die Reën en Leon Gropp

24 September, 20:00 – 21:30

R175

Akustika vier Erfenisdag saam met JNDR en Leon Gropp in “Erfe-niche”. ‘n Program vol roerende treffers aanbied saam met ons land se bekendste sangers.

Akustika olv Christo Burger (Klavier), Joshua na die Reën, Leon Gropp, Vinnie Henrico (Dromme en perkussie), Denny Lalouette (Baskitaar).

 

24 September, 20:00 – 21:30 Atterburyteater

Leave a Reply