14 Mei, 15:00 – 16:30

R160

Droom Martha Droom – ‘n Absolute moet vir Moedersdag! Koos van der Merwe keer terug na Atterbury Teater met ‘n splinternuwe vertoning met musiek vannaf sy nuwe album wat eersdaags vrygestel word.  Elke snit is ‘n poëtiese reis na die lig en die skaduwee’s van die liefde. Musiek met gewig, tog dromerig en speels. Dink aan goeie rooiwyn. Miskien ‘n winter-aand voor ‘n kaggel op ‘n Karooplaas. Kom wees deel van hierdie eerste vertoning van Droom Martha Droom! Met Matthys Maree en Mauritz Lotz

Atterburyteater