Die “Drie van die Bestes” naamlik  Mathys Roets, Danie Niehaus en Kevin Leo is terug op groot publieke aanvraag by Atterbury Teater. Hierdie drie veterane vermaak gehore al vir meer as 10 jaar met wonderlike humor en musiek. Bespreek nou, want hulle is slegs hier weer vir een optrede!

Atterburyteater: 23 Augustus, 16:0017:15