13 Mei 2018, 17:00 – 18:30

R180 – R200

“Drie van die Bestes” – Kevin Leo, Mathys Roets en Danie Niehaus – bekoor gehore al meer as 20 jaar met wonderlike humor en musiek. Bespreek nou om dié drie veterane, met Matthys Maree op klavier, bekende gunstelinge soos “Somer” en “Stuur groete aan Mannetjies Roux” te hoor sing!

13 Mei 2018, 17:00 – 18:30 Atterburyteater