7 Junie, 20:00 – 22:30

R180

Mel Botes het vir die afgelope agt jaar gehore vermaak met die musiek van Pink Floyd. Hulle, asook die kritici stem saam dat hy die kompleksiteit van Floyd die beste aanbied in Crazy Diamond. Daarna het hy David’s Confession – About Time  gedoen en in 2012 en 2013 die langverwagte Sultans of Swing- A Tribute to Dire Straits en Dark Side of the Moon – die tweede hoofstuk van Pink Floyd. Dominoes gaan alles wat gehore verwag bied, met die beste van sy Pink Floyd, Dire Straits & Mel Botes repertoire – 3 teater produksies in een! Mel Botes sê :  Ek het lank gelede besluit om die die ongekende pad tot die ontsluiting van van die formule van musiek, te volg, sonder om aan die kommersiële druk toe te gee.

Atterburyteater