19 September, 18:00 – 20:00
20 September, 18:00 – 20:00
21 September, 18:00 – 20:00

R90 – R110

Die MenloShow is vanjaar volgepak met vermaak vir almal wat wil ontsnap na ’n wêreld van verbeelding en avontuur.
Die eerste helfte ontmoet ons vir Charlie Bucket in CHARLIE AND THE CHOCOLATE FACTORY deur ROALD DAHL verwerk deur RICHARD GEORGE (Engels). Charlie het ’n droom om ’n geheimsinnige sjokolade fabriek te besoek. Sy kanse lyk skraal, maar verrassings wag op die wat nooit ophou droom nie. Ons kry te doen met elke kleur en geur van sy portuur en besef net weereens dat nederigheid en goeie maniere altyd sal seëvier. Kom geniet hierdie amateur pantomime weergawe van een van Roald Dahl se gewildste stories, loer gerus na nog van sy stories by www.roalddahl.com

Kom jonk en oud- die Menlo Sirkus is in die dorp! Die tweede helfte oorweldig die Menlo – Sirkus die gehoor. Kom geniet ’n aand van sang en dans soos die Menlo Revue hulle beste toertjies ten toon stel.

19 September, 18:00 – 20:00 Atterburyteater
20 September, 18:00 – 20:00 
Atterburyteater
21 September, 18:00 – 20:00 
Atterburyteater