28 April, 17:30 – 23:30

R250

Baie welkom by die Destiny Talk vertoning waar gesprekke tasbaar gemaak gaan word. Rev. Linda Khoza, ’n bekende en gerespekteerde prediker, motiverings spreker, moeder en lewensafrigter sal die program leier wees op 28 April by die Atterbury Teater.

Hierdie vertoning  bied ’n aand om te netwerk en gesels en ook te luister na ’n lewendige optrede deur Buhle Thela van Joyous Celebration, Alcy Tivhane en Smavat. Moenie dit misloop nie.

Atterburyteater