2 Junie, 20:00 – 22:00

R180 – R200

“Defending the Caveman” is die toneelstuk met die langste speelvak en mees suksesvolle solo komedie in Suid-Afrikaanse teatergeskiedenis.

Geskryf deur Rob Becker, het Tim Plewman die draaiboek aangepas vir Suider-Afrika en het die Vita Award vir Beste Akteur in ’n komedie gewen.

Hierdie produksie is nog steeds ’n skreeusnaakse, beminlike en insiggewende komedie wat die verskille tussen mans en vrouens verduidelik en sal jou met nuwe oë na jou metgesel laat kyk.

Atterburyteater