“Dark Side of the Moon – A Tribute to Pink Floyd” is gebaseer op die sukses van “Crazy Diamond – A Tribute to Pink Floyd”, ‘n indrukwekkende, multi-dimensionele vertoning met uitstekende resensies. Die middelpunt van die produksie is ongetwyfeld Mel Botes, een van Suid-Afrika se mees talentvolle kitaarspelers en liedjieskrywers. In dié produksie bou hy voort op “Crazy Diamond” en lewer ‘n onverbeterlike huldeblyk aan die beroemde Engelse Rock groep.

30 September, 20:00