5 Oktober, 20:00 – 21:30 

R130 – R150

Marlene Dietrich – verloklikheid, skoonheid en geheimenis, was een van die grootste vermaaklikheidkunstenaars van die Goue era, ’n filmster, ’n kabaret sensasie – ’n wonderlike enigma.

Hierdie vertoning, wat geskryf en onder leiding van Daniele is, is gebaseer op ’n onderhoud met haar lewenslange vriend en joernalis Louis Bozon in haar woonstel in Parys a paar maande voor haar dood in 1992.

Gebore in Frankryk, Daniele Pascal het as vermaaklikheidster en toneelskrywer wye erkenning in Suid-Afrika en oorsee ontvang vir haar interpretasie van die musiek van Edith Piaf, Jacques Brel, Leonard Cohen en die groot Franse legendes. Sy is die ontvanger van vele teater- en dienstoekennings in Frankryk, Meksiko, Kanada en Suid-Afrika

Met trekklavier maestro Sergio Zampolli en Liza Joubert (Liza se klavier) op klavier, spog hierdie vertoning met liedjies soos I may never go home and anymore, Just a gigolo, Illusions, Ich bin die fesche lola, Lili Marlene en nog vele meer, dit is ’n vertoning wat nie misgeloop moet word nie!

Atterburyteater