7 November, 20:00 – 21:15 

R175

Dan Patlansky keer terug in 2016 met nog ‘n meesterstuk nadat sy vorige album “Dear Silence Thieves” as #1 Blues Rock Album in die wêreld genomineer is. “Intro Vertigo” is die lang verwagte nuwe album wat in Maart/April in Suid-Afrika bekendgestel sal word. Hierdie wêreldklas vertoning sal die nuwe liedjies met die volle elektriese blues rock ervaring opgevoer word waarvoor Dan bekendgeraak het.

Atterburyteater