24 Januarie, 20:00 – 22:00
25 Januarie, 20:00 – 22:00
26 Januarie, 20:00 – 22:00
27 Januarie, 20:00 – 22:00
28 Januarie, 15:00 – 17:00
28 Januarie, 20:00 – 22:00
29 Januarie, 15:00 – 17:00

R160 – R180

Dis die oggend van Judy se troue.  Alles is in rep en roer om alles in gereedheid te bring vir die troue later die dag.  En dan slaan die klug toe!  Terwyl Judy en haar ma, Ursula gereed is om kerk toe te vertrek, kry haar pa Timothy, die uitvoerende hoof van ’n advertensiemaatskappy, ’n hou op die kop en dan begin die poppe dans – letterlik!  Polly, ’n pragtige “cut-out” meisie van een van sy advertensieveldtogte, kry lewe.  Voeg daarby ’n seniele ouma, ’n moeilike oupa, ’n verdwaalde skoonpa en ’n deur of drie, en jy beskik oor al die lekkerlag elemente van nog ’n histeriese Lefra-klug! Splinternuut en vir die eerste keer word hierdie West-End treffer in Suid-Afrika opgevoer in Afrikaans.

24 Januarie – Atterburyteater
25 Januarie – Atterburyteater
26 Januarie – Atterburyteater
27 Januarie – Atterburyteater
28 Januarie 15:00 – Atterburyteater
28 Januarie 20:00 – Atterburyteater
29 Januarie – Atterburyteater