Cool Capital Biennale is die wêreld se eerste DIY, guerilla biennale: ‘n plek vir die burgers van die hoofstad om gesamentlik te oorweeg en uit te druk waarom ons van ons stad hou en hoe ons dit kan verbeter.

Cool Capital nuus