Cool Capital

Atterbury Trust was een van die hoofborge van die eerste Cool Capital biënnale wat van Augustus tot Oktober 2014 in Pretoria aangebied is. Twee projekte wat aangesluit het by die oogmerke van die Trust is befonds, naamlik die hoërskole-kunsprojek wat 20 skole betrek het, en die plekmatjie-digkunsprojek. Atterbury Trust het ook die Cool Capital 2014 koffietafelboek geborg, en het die toekenning en wisseltrofee as hoofborg vir 2014 ontvang. Die Trust is weer betrokke by die volgende biënnale wat tussen 23 September en 31 Oktober 2016 aangebied gaan word.

Beeld 28 Oktober 2015

Cool Capital nuus

1 2 3 5