Op die 12de September het sestien uitgekose digters elk twee van hul eie gedigte en een van ‘n ander digter van hul keuse gelees by die Graffiti Boekwinkel in Lynnwood Bridge. Dit was ‘n lekker gesellige geleentheid.