9 Julie, 17:00 – 20:30

R150 – R250

Collen Maluleke is ’n sanger en liedjieskrywer wat begeer om gehore te inspireer om hul God-gegewe drome  te volg. Sy musiek weerspieël sy onwrikbare geloof, passie en energie en hy werk al jare saam met hoogs begaafde  musikante en het al vir bekende internasionale musikante geopen soos Biskop T.D. Jakes, Pastoor Paula  White, Dr. Myles Monroe, Donnie McClurkin asook  die musikale regisseur Dr. Juanita Bynum. Collen gaan gehore vermaak met sy unieke styl Gospel wat Kontemporêr, Jazz en Afro-Pop insluit.

9 JulieAtterburyteater