15 Desember, 19:30 – 22:00

R75 – R150

Brown Suga Productions is weer terug met hulle jaarlikse Kersfeesvertoning met n versameling  nostalgiese Kersfees liedjies. Hulle gaan sorg vir n onvergeetlike aand met klassieke Kersfeesliedjies in die manjifieke Atterbury Teater.

Van Pretoria en Johannesburg se opkommende sterre  gaan glans verleen aan die spesiale aand met akapella, instrumente, jonk en nie so jonk, manlike en vroulike kunstenaars. Kom geniet die heerlike aand saam met Brown Suga en vriende.

15 Desember, 19:30 – 22:00 Atterburyteater