Jaconell Mouton nooi 2 spesiale gaste, Coenie de Villiers en Clinton Viljoen, om hierdie onvergeetlike aand met haar, Mauritz Lotz (kitaar), Denny Lalouette (baskitaar) en Vinnie Henrico (tromme) te deel. Oorspronklike musiek, asook liedjies van David Foster, Sting, Jonathan Butler, Dave Grusin en Lee Ritenour sal gehoor kan word.

Hierdie vertoning beloof om kos vir die siel te wees en die beste manier om 2016 binne te gaan.

15 Januarie, 20:0022:00

Kaartjies: R140 – R160

Atterburyteater