7 May, 20:00 – 21:30 

R130 – R210

Bederf vir Ma hierdie jaar met die uitsonderlike klavierspeler Charl du Plessis LIVE by die Atterbury Teater! BOOGIE WOOGIE BIG BAND is die nuwe produksie deur die Steinway-kunstenaar wat van die mees geliefde musikale skatte en rock & roll klaviertreffers van die Boogie- en Swing-era sal vertoon.

Beide klassiek- en jazz-aanhangers sal in ekstase wees met Charl du Plessis se eie weergawes van Take the A-Train, Great Balls of Fire and In the Mood. Tydlose treffers sluit Fascinating Rhythm, Oscar’s Boogie en nuwe oorspronklike komposisies deur Charl du Plessis, in. Die Musikante is die lede van die Charl du Plessis trio Werner Spies en Hugo Radyn asook Juan Oosthuizen op kitaar. Die koperblasers is Speedy Skobak, Matthew Lombard, Justin Holcroft en Danny Bouwer, wat met die stylvolle tempo, passie en presiesheid kenmerkend aan die wêreld se gunsteling genre klaviermusiek, sal speel.

Maak Moedersdag ’n onvergeetlike, musikale bederf met die mooiste musiek van die Charl du Plessis Boogie Woogie Big Band.

Atterburyteater