2 Oktober, 18:00 – 19:15 

R120 – R240

Die Charl du Plessis Trio keer terug na die Atterbury Teater met die bekendstelling van hul langverwagte nuwe album “Baroqueswing Vol.2” wat deur die Switserse platemaatskappy Claves geproduseer is. Hierdie vertoning beloof ’n opwindende oorgang wat Jazz en Barokmusiek kombineer wat elke musiekliefhebber in vervoering sal hê. “Baroqueswing Vol.2” eksperimenteer van voor af met vorm, ritme en meesterlike verwerkings van tydlose musiek en bring ’n verfrissende energie na die verhoog.

Atterburyteater